GR 9 SKELET LES 2
Alexandra Le Roux
Created on July 25, 2022
Over 30 million people build interactive content in Genially.
Check out what others have designed:
UNCOVERING REALITY
Presentation
SPRING HAS SPRUNG!
Presentation
THE OCEAN'S DEPTHS
Presentation
2021 TRENDING COLORS
Presentation
POLITICAL POLARIZATION
Presentation
VACCINES & IMMUNITY
Presentation
LETTERING PRESENTATION
Presentation
Transcript
Spier -Skelet Stelsel
1. Sametrekking en ontspanning van spiereSpiere trek saam (verkort) en ontspan (verleng) om beweging te weeg te bring2. BewegingVind orals in die liggaam plaas, danksy sametrekking en ontspanning van spiere3. VoortbewegingBeweging van ledemate deur skeletspiere laat hele ligaam beweeg, bv. loopKan nie plaasvind sonder spiere nie, want bene word slegs deur spiere beweeg
HOOFPROSESSE
Kranium
SKEDEL
Kakebene(Mandibel)
GESIGSBENE
KLAVIKEL/SLEUTELBEEN
SKAPULA/BLADBEEN
SKOUERGORDEL
STERNUM/BORSBEEN
RIBBEKAS
Koksiks
Sakrum
Lende/Lumbale werwels
Torakale/Borswerwels
Servikale/ nekwerwels
WERWELKOLOM/RUGGRAAT