Want to create interactive content? It’s easy in Genially!
Get started free
Elemente van 'n verhaal
Erich Coetzee
Created on June 14, 2021
Start designing with a free template
Discover more than 1500 professional designs like these:
View
Akihabara Connectors Infographic
View
Essential Infographic
View
Practical Infographic
View
Akihabara Infographic
View
Interactive QR Code Generator
View
Witchcraft vertical Infographic
View
Halloween Horizontal Infographic
Transcript
Storie elemente
Kenmerke
Karakters
Storieverteller
Spanning
Tema
Die persone in die verhaal. In 'n fabel, kan dit diere of items wees wat lewendig gemaak word.
Dit is die persoon wat die storie vertel. Dit kan een van die karakters wees, of 'n alwetende verteller.
Dit word opgebou deur konflik en dien as 'n middel om aandag te trek.
Die tema in die verhaal verwys na die sentrale saak waarby die hoofkarakters betrokke is.
+ info
+ info
+ info
+ info