Gesonde bord kos
wihanli
Created on May 27, 2021
Over 30 million people build interactive content in Genially.
Check out what others have designed:
MAIN CAREER MAP
Interactive Image
IDIA OF THE BENIN KINGDOM
Interactive Image
INTERACTIVE AUXILIARY SERVICES MAP V2
Interactive Image
LET´S TOUR THE UNITED STATES IN MUSIC!
Interactive Image
WILDLIFE SIGNS
Interactive Image
HOMEMADE BIRDFOOD
Interactive Image
EVENTS INDUSTRY RESILIENCE ROADMAP FOR A COVID-SAFE FUTURE
Interactive Image
Transcript
Met elke ete kan ons liggaam so klein bietjie melk produkte goed verteer. Dit sluit in:
- Melk
- Kaas
- Botter
- Jogurt
1/4 van jou bord kan uit vrugte bestaan. Vrugte het baie suiker en daarom moet jy nie te veel eet nie. Daar is baie soorte vrugte, hier is net 'n paar voorbeelde:
- Appels
- Lemoene
- Pere
- Piesangs
- Aarbeie
Groente is baie gesond vir jou liggaam, brein en gesondheid. Maak seker om met elke bord kos genoeg groente te kry. Jou vrugte en groente saam maak omtrent 1/2 van jou bord. Eet eerder meer groente as vrugte want dit het minder suiker.
Stysel is kos soos brood, aartappels, pasta en rys. 'n Gesonde bord kos bestaan uit 'n 1/4 stysel.
Vleis is goed soos hoender, bees, skaap, vark, en vis. Proteïene is goed soos eiers en melkprodukte. Vleis het ook baie proteïene. Vleis en proteïene maak 'n 1/4 van jou bord.