Skryf 'n Poskaart
wihanli
Created on May 18, 2021
Over 30 million people build interactive content in Genially.
Check out what others have designed:
HOW TO MAKE YOUR CLASSROOM LGBTQ+ RIENDLY
Interactive Image
BISEXUALITY
Interactive Image
WHO WAS HARVEY MILK?
Interactive Image
BOARDS BOOK SERIES
Interactive Image
CELEBRATE BLACK AUTHORS OF TEEN BOOKS!
Interactive Image
SUNITA NARAN
Interactive Image
BERTA CÁCERES
Interactive Image
Transcript
Groete Aan
Groet die persoon vir wie jy 'n poskaart skryf. Liefste Kelly of Aan Kelly of Liewe Kelly of Geagte Kelly
Groete Van
Groet die persoon aan die einde van jou brief. Maak seker om jou naam onder aan te skryf. Groete Jessy of Liefde Jessy
Jou Boodskap
Ontvanger se naam en van
Land
Straat naam en nommer
Poskode
Stad
Kom ons leer hoe om 'n poskaart te skryf.
Skryf oor waar jy is, wat jy gedoen het, en wat jy nog gaan doen. Deel jou avontuur. Ek is nou in Durban. Dit is so warm en ons speel so lekker op die strand. Ek het gister die grootste roomys ooit geëet! Kan nie wag om jou weer te sien en die fotos met jou te deel nie.