Want to create interactive content? It’s easy in Genially!

Get started free

verlede tyd het ge- Gr 3

karen

Created on May 12, 2021

Start designing with a free template

Discover more than 1500 professional designs like these:

Microcourse: Artificial Intelligence in Education

Puzzle Game

Scratch and Win

Microlearning: How to Study Better

Branching Scenarios Challenge Mobile

Branching Scenario Mission: Innovating for the Future

Piñata Challenge

Transcript

Verlede Tyd

Verlede Tyd

In die vorige les het ons gesien: word in die verlede tyd

is

was

Raj is nie bang nie.

Raj was nie bang nie.

Kom ons kyk nou na 'n sin wat nie 'n in het nie:

is

Raj die baba.

Dit gebeur nou.

help

...en in die verlede tyd:

gehelp

Raj het die baba .

Raj help die baba.

Die werkwoord (doenwoord) gaan na die einde van die sin en kry 'n ge vooraan.

het kom in die plek van die werkwoord (doenwoord).

Raj het die baba gehelp.

Kom ons kyk weer:

Raj die baba.

help

het + ge kom by

...en die doenwoord gaan na agter

verlede tyd

gehelp

Raj het die baba .

Nog sinne sonder

Hy die baba.

red

Hy het die baba gered.

is

Die vrou hard.

gil

Die vrou het hard gegil.

Die brandweer die vrou.

red

Die brandweer het die vrou gered.

Ons het geleerby dieverlede tyd:

is

het kom in die plek van die werkwoord (doenwoord).

Die werkwoord (doenwoord) gaan na die einde van die sin en kry 'n ge vooraan.

Welgedaan! Well Done!

Doen nou die volgende oefening:Now do the following exercise: