Full screen
Share
Nomzamo se dialoog
(Nomzamo en haar ma sit by die kombuistafel. Sy wil weet waar sy vandaan kom.)
Nomzamo: Ma, hoe is ek gebore?
Ma: Die ooievaar het jou gebring.
Nomzamo: Wat van Pa?
Ma: Die ooievaar het hom ook gebring.
Nomzamo: En Oupa?
Ma: Op dieselfde manier. Hy is ook afgelewer.
Nomzamo: Wil Ma vir my sê daar was die afgelope 70 jaar geen normale geboortes in ons familie nie?
(Deur die skrywer)
'n Dialoog
marius
Created on May 11, 2021
Over 30 million people create interactive content in Genially.
Check out what others have designed:
THE SOFIVE STANDARD - COLUMBIA
Interactive Image
SOUTHAMPTON AN INTERNATIONAL CITY
Interactive Image
THE POETRY HIVE LOVES YOU!
Interactive Image
WHAT IS PRIDE?
Interactive Image
HOW TO BE AN ALLY TO TRANSGENDER AND NONBINARY PEOPLE
Interactive Image
THE STONEWALL RIOTS
Interactive Image
THE LEGALIZATION OF GAY MARRIAGE IN THE US
Interactive Image
Transcript
Nomzamo se dialoog (Nomzamo en haar ma sit by die kombuistafel. Sy wil weet waar sy vandaan kom.) Nomzamo: Ma, hoe is ek gebore? Ma: Die ooievaar het jou gebring. Nomzamo: Wat van Pa? Ma: Die ooievaar het hom ook gebring. Nomzamo: En Oupa? Ma: Op dieselfde manier. Hy is ook afgelewer. Nomzamo: Wil Ma vir my sê daar was die afgelope 70 jaar geen normale geboortes in ons familie nie? (Deur die skrywer)