Want to create interactive content? It’s easy in Genially!

Get started free

Brief voorbeeld

marius

Created on May 6, 2021

Start designing with a free template

Discover more than 1500 professional designs like these:

Transcript

Mostertdamstraat 6 Robertson 6705 9 April 2015

Liewe ouma Ek hoop dit gaan goed! Slaap Ouma beter vandat die bure se hond nie meer daar is nie? Ek en Ma-hulle het na Sussie se konsert gaan kyk. Ek wou my speletjie saamvat, maar ma het gesê ek mag nie. Sussie het in die koortjie gesing en sy het die driehoekie geslaan. Daar was 'n baba in die gehoor wat vreeslik geskree het. Haar ma het haar later buitentoe gevat, want ons kon nie mooi hoor nie. My konsert is aan die einde van die jaar in die skoolsaal by die laerskool. Ek gaan 'n seerower wees. Ons sing ook. Ouma moet kom kyk. Liefdegroete Stefanus

Uit: Afrikaans sonder grense, Pearson 2012)