Want to create interactive content? It’s easy in Genially!

Get started free

Raj, die held, titel, luister

karen

Created on May 2, 2021

Start designing with a free template

Discover more than 1500 professional designs like these:

Fill in Blanks

Countdown

Stopwatch

Unpixelator

Break the Piñata

Bingo

Create a Secret Code

Transcript

Go to next page

IS JY GEREED?

ARE YOU READY TO?

Titel

raj, die held

Raj woon in ‘n woonstel. Hy is nie bang nie. Hy is baie dapper. Op ‘n dag is daar ‘n brand. Iemand bel die nooddienste. Daar is ‘n vrou met ‘n baba op ‘n balkon. Raj klim vinnig by die gebou op en red die baba. Die brandweermanne klim met ‘n lang leer tot by die vrou en red haar. Raj gee vir haar die baba. Raj is ‘n held.

Storie

Lees nou die storie terwyl jy na die klank luister