Want to make interactive content? It’s easy in Genially!

Transcript

ONTHOU:

In kort sinnetjies is daar net een nie. Voorbeeld: Ek weet nie.

Die meeste sinne kry twee nie's in die ontkenning. Voorbeeld: Ek verstaan nie die som nie.

Sinne met woorde soos iemand, êrens en ooit verander na niemand, nêrens en nooit.

Daar kom nog altyd 'n nie aan die einde van die sin ......niemand ....nie......

Ontkenning