Tradisionele kossoorte
leonelle
Created on April 22, 2021
Over 30 million people build interactive content in Genially.
Check out what others have designed:
HOW TO CREATE THE PERFECT VIRTUAL WORKSPACE
Vertical infographics
BOOKFLIX
Vertical infographics
12 PRINCIPLES OF ANIMATION
Vertical infographics
WHY WE LIKE INFOGRAPHICS
Vertical infographics
Transcript
Tradisionele kossoorte
Tradisionele kossoorte is die spesifieke kosse wat sekere lande eet en wat by hulle ontstaan of begin het. Die kos word oorgedra aan elke nuwe generasie. Die kos word daagliks of gereeld geeet.
Hierdie tradisionele kosse is gewoontlik baie lekker en is iets wat jy moet probeer as jy daardie land besoek!
Gunsteling kos
In ons land eet ons ook baie ander lande se tradisionele kos. Maar ons het ook ons eie tradisionele kos. Kom ons kyk na 'n paar hieronder.
Ontbyt in ander lande
Kyk 'n bietjie hoe kinders ander lande se tradisionele ontbyt probeer.
www.genial.ly
Ontbyt
Hier in Suid-Afrika, hou ons ook van ons spek en eiers vir ontbyt, met 'n lekker koppie koffie!
Middagete
Potjiekos is eg Suid-Afrikaans en baie mense geniet die lekker gereg.
Aandete
Dan is daar niks so lekker soos braaivleis nie! Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai